Please Note that No Liquor will be handed over to any person under the age of 18
Let Wel dat Geen Alkohol oorgehandig sal word aan enige persoon onder die ouderdom van 18
Shipping
Aflwering
Time Period
We would do our utmost best to bring you the fastest turnaround time between you placing your order and receiving it. We hope to keep it under the 2Hours, but worst case scenario would be a 4-hour time window from ordering to delivery.
Unfortunately, we will process no order an hour before closing time.
This mean when we close at:
-19:00 on Monday to Thursday the last orders will be processed at 18:00 for delivery before 19:00.
-20:00 on Friday and Saturday the latest orders will be processed at 19:00 for delivery before 20:00.
-15:00 on a public holiday so the latest orders will be processed at 14:00 for delivery before 15:00
Any orders after the closing time will be delivered on the next day.
Tydsduur
Ons gaan ons beste doen om die tyd vanaf u u order geplaas het en wanneer ons dit kom aflaai so kort moontlik te hou. Ons gaan probeer om dit onder die 2uur te hou maar hoop om nie langer as 4ure te neem nie.
Ongelukkig gaan daar geen orders meer aanvaar word n uur voor ons toemaak nie. Hulle sal oor gestaan word na die volgende dag.
Dit beteken as ons winkel sluit teen:
-19:00 van Maandae tot Donderdae die laaste orders teen 18:00 opgemaak gaan word om voor 19:00 afgelaai te wees.
-20:00 op Vrydae en Saterdae die laaste orders teen 19:00 opgemaak gaan word om voor 20:00 afgelaai te wees.
-15:00 op vakansie dae die laaste orders teen 14:00 opgemaak gaan word om voor 15:00 afgelaai te wees.
Shipping Zones
At this stage we will only deliver in Zone 1(Green) (See Map) due to the road works on the N7, but will try making two trips a day to the blue zone. This will mean that the Blue zone might not get their orders as soon as the Green zone until the they are finished with the road works on the N7 bridge.
Aflewerings Areas
Op hierdie stadium met die padwerke op die N7 brug gaan ons slegs aflaai in Zone 1(Groen), maar sal nog altyd probeer om n trip daaikant toe te maak. Dit beteken dat die blou Zone nie so gou hulle aflewering sal kry as die Groen Zone totdat hulle klaar is met die N7 Brug nie.
No Under 18's
Geen onder 18’s nie
Please keep in mind that there is no way that we can prevent a person under the age of 18 to use the website, but we will not hand over liquor to any person under the age of 18 at his home. We trust that you are at home and that you have your I.D
nearby to proof you are over 18. If you would like your housekeeper to accept the liquor on your behalf, we will need her/his I.D and for him/her to sign the delivery Invoice stating that the liquor will not be given to minors under the age of 18.
Let daarop dat daar geen manier is vir ons om te verhoed dat n persoon onder die ouderdom van 18 die website gebruik nie, maar ons gaan geen drank oorhandig aan n persoon onder die ouderdom van 18 nie. Ons vertrou dat jy by jou huis is en dat jy jou I.D by jou het om te bewys jy is ouer as 18. As jy wil he jou huishulp moet die drank ontvang namens jou sal ons ook haar/hom se I.D nodig he en ook vir haar/hom om te teken dat hulle nie die drank aan n persoon onder die ouderdom van 18 sal gee nie.